Ryno Ferreira se profielblad

Ryno Ferreira

Inligting oor Ryno Ferreira

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 11 jaar 4 maande 2 weke 5 dae 22 ure


Met ure op die Karoo Vlaktes se paaie om verby te kry, dink 'n mens oor alles...
jy sien, ruik, hoor en voel die natuur om jou.

Van skryf weet ek min, en van reëls nog minder.  Alliterasie ensovoorts is begrippe wat ek al van gehoor het, maar nog minder van weet.
Dit wat ek skryf en wat gelees word, kom rou vanuit my diepste.  Nie ingekleur met mooi bywoorde of netjiese afgeronde sinne nie.

Almal smag na vryheid - myne lê altyd uitgestrek voor my.



Ryno Ferreira se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 2
Totale kommentaar : 6

Geen nuwe bydraes deur Ryno Ferreira

     

    Dans van die Vlammevers

    deur Evelyn van der Merwe

    100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar