Bydrae-kategorie:
Lid vir 12 jaar 3 maande 3 weke 5 dae 18 ure
Ek's lief vir skryf, dis al. Ek geniet die Woes-familie van skrywers en digters wat nog tyd maak om nie net mekaar se werk te lees nie, maar ook deurlopend kommentaar lewer - dit is 'n baie groot aansporing. Baie dankie aan almal wat bydraes lewer om dit 'n lewendige skrywers-kring te hou!
© Kopiereg voorbehou op alle werk gepubliseer
-S
S Erasmus se bydrae statistieke
Aantal mense wat die bydraer volg : 22
Geen nuwe bydraes deur S Erasmus
deur hopeanointed
Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!