Saartjie Snuffel se profielblad

Saartjie Snuffel

Inligting oor Saartjie Snuffel

Bydrae-kategorie: Kortverhale

Lid vir 13 jaar 6 maande 2 weke 1 dag 23 ure


Die storie van Saartjie? Dis eenvoudig - ek het verlede jaar in 'n baie bekende boekwinkel ingestap op 'n wintersdag. Kon nie enige iets kry om te lees vir my spesifieke smaak nie. Of dalk is ek te dom om gewees om skrywers op te soek. Toe skryf ek maar die storie wat ek graag sou wou lees - Grootmansdrif. Het dit na 'n baie bekende litirere slimkop gestuur en hy het baie daarvan gehou. En toe skryf ek nog en nog. Nou met tong in die kies - my nuwe kort verhaal Kos en Karfoefel. Dit lyk vir my humor is my genre - dit is sinies en reguit - en ek spaar niemand - kyk uit vir my nuwe storie - Reunie - skrikwekend wat 20 jaar aan jou kan doen.

Dankie vir al die kommentaar. Julle is sielekos vir 'n skrywer!

Saartjie Snuffel





Saartjie Snuffel se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 2
Totale kommentaar : 6
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Saartjie Snuffel

     

    Voedsel vir die Siel

    deur Snuffelgids

    Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar