Sandkorrel se profielblad

Sandkorrel

Inligting oor Sandkorrel

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Gedigte & Resensies

Lid vir 4 jaar 5 maande 2 dae 2 ure 55 minute


In God se groot skepping,
pas ek ook in die kring.
Dig is die gegewe ding,
om gedagtes mee uit te bring.

Ek lees ook graag joue,
so bly die skryfkuns behoue.
Jou bydrae word opreg waardeer,
Alle eer aan ons God en Heer.

© Kopiereg op al my werk is myne.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar