Sanette Engelbrecht se profielblad

Sanette Engelbrecht

Inligting oor Sanette Engelbrecht

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 5 jaar 3 weke 5 dae 12 ure 7 minute


Ek skryf met die hoop dat my vriende en familie weer Afrikaans in hulle vrye tyd sal lees. Ek skryf ook met die hoop dat ek in die hartstaal van elke individuele mens skryf en een van die gedigte spesiaal vir die een wat dit lees geskryf is. Ek het al drie digbundels self laat druk en gee dit uit aan almal wat die vorige bundels geniet het.  Werk huidiglik aan my vierde bundel en skryf ook aan die storieboek idee wat al jare in my kop is. 



Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar