rabedoe se profielblad

rabedoe

Inligting oor rabedoe

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 9 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 10 ure


Ek is 'n natuur mens en daar iewers buite kry 'n mens die kalmte en dan  borrel  en stroom die gedagtes wat vas gepen word.Soms is daar trane soms 'n glimlag en graag wil ek dit met julle deel. Dig is my uiting van  my gevoel, drome. Kan ek 'n sukses maak. Kan iemand in my glo?
Ek het groot geword op die plateland het in 1989 gematrikuleer. Ek is getroud in 1995 en het
'n pragtige dogter van 13 jaar ek het ook die voorreg om nogsteeds op die plateland te kan bly  weg van die stad se gejaag. Dit maak my lewe rustig. 

 



rabedoe se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 27
Totale kommentaar : 30
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur rabedoe

 

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar