Sidney Cloete se profielblad

Sidney Cloete

Inligting oor Sidney Cloete

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 13 jaar 10 maande 4 dae 10 ure


Hi Woesters!

Ek is van die Bitterfontein-omgewing in die Wes Kaap.

Probeer maar om so dan en wan 'n gediggie te skryf. Ek is in die IT bedryf en rekenaars is my lewe. Stel ook baie belang in skaak.

Geniet jou dag!
Sidney



Sidney Cloete se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 10
Totale kommentaar : 46
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Sidney Cloete

     

    Agter Geslote Deure

    deur Johan Botha

    Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar