Silvertong se profielblad

Silvertong

Inligting oor Silvertong

Bydrae-kategorie: Artikels, Kortverhale, Gedigte & Resensies

Lid vir 9 jaar 8 maande


Ek is 'n slagoffer van die gereelde wil skryf, maar nooit iets goed skryf en in my oomblikke wanneer ek dit die minste verwag kom die beste in my uit.  Skryf is 'n uitlaatklep. Alhoewel ek soms vir myself so kwaad raak vind ek my gou weer voor my blanko papier en my potlood en ek krap my hart uit. 



Silvertong se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 10
Totale kommentaar : 12
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Silvertong

     

    Tong in die kies

    deur Delene de Wet

    My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloƫ en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar