skadu skrywer se profielblad

skadu skrywer

Inligting oor skadu skrywer

Bydrae-kategorie: Rubrieke

Lid vir 6 jaar 2 maande 1 week 3 dae 17 ure


Die bydraer het nog nie sy profielblad opgestel nie. Kom kyk gerus weer later.



skadu skrywer se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 1
Totale kommentaar : 1

Geen nuwe bydraes deur skadu skrywer

     

    Maalkolk

    deur Rachelle du Bois

    Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar