Skymaster se profielblad

Skymaster

Inligting oor Skymaster

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 11 jaar 2 maande 1 week 2 dae 18 ure


Ek sukkel maar met tale en is glad nie 'n taal fundi nie en woorde kan soms maar stadig ontwikkel.  Ek is egter baie lief vir my Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis. Ek het my eerste gedig en verhale op 15 jarige ouderdom geskryf met inspirasie van my Pa wat ook gedigte geskryf het.  Ek het ongelukkig op gehou skryf toe ek Weermag toe is.

Ek's nou medies afgetree en het hope tyd naas my ander stokperdjies soos my passie vir die militêr, vir lugvaart, die see, stoom treine, die woestyn en natuurlik my virtuele vlieg-en trein simulator. Met baie inspirasie van veral my liefdevolle vrou en my familie het ek weer begin skryf, veral oor artikels van die geskiedenis van die militer en van vliegtuie. Ek skryf artikels op 'n maandelikse basis aan twee elektroniese tydskrifte waarvan ek ook die assistent-redakteur is naamlik die eNONGQAI en die eLOLIWE. Ek's 60 jaar jonk en getroud vir 31 jaar met 'n wonderlike vrou van Hongaarse gypsy afkoms. 

Ek behou kopiereg op my werk en van dié foto's




Skymaster se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 241
Totale kommentaar : 2,019
Aantal mense wat die bydraer volg : 16

Geen nuwe bydraes deur Skymaster

 

drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar