sommerbietjielaf se profielblad

sommerbietjielaf

Inligting oor sommerbietjielaf

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 12 jaar 9 maande 4 dae 17 ure


Ek is uit stof 'n ribbebeen
Gevorm deur God se asem.
Maar tog is ek net 'n stofdeeltjie,
'n stukkie op die stofdeeltjie aarde...

Ek is gebore Wilien Rossouw te Lydenburg 27/01/1984. Gebore in 'n familie vol skryfers, digters en kunstige skeppers. 'n FAMILIE, ek dink amper nie daar is iemand wat so kaalvoet familie soos ons het nie.... My tannie het my voorgestel aan woes. Soms voel mens sommer net woes en al wat jou agter mekaar kry is om te skryf. Boeke en Boeke vol, stories en gedigte en sommer net kaf. Maar woorde vorm jou gedagtes, bou jou siel, beskryf die emosie wanneer jou liggaam dit nie wil wys nie. Dit lê vas 'n memorie, 'n memorie wat jy nooit weer terug sal kry nie.

Ek is wie ek is, kaalvoet, deurmekruis ... soos julle my ken.  Ek is mens. stof, 'n ribbebeen....en ek is dankbaar daarvoor.

Vir my engelse gedigte gaan na http://www.ruff.co.za/authors/4245_sommerbietjielaf.htm



HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar