Spataar se profielblad

Spataar

Inligting oor Spataar

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Gedigte

Lid vir 10 jaar 8 maande 3 weke 6 dae 22 ure


Weergawe 2:

Ek's nie eintlik 'n gedigte ou nie, maar dit lyk of die goed sommer so vanself uit oop sere uit borrel

Formele Afrikaans is 'n idioom wat mense (gewoonlik kerk mense of prokureurs) besig terwyl hulle beplan hoe om jou te bed*nner, besig is om jou te bed*nner of jou reeds bed*nner het en jy net te stupid is om dit agter te kom. Dus skryf ek in gewone en Afrikaans en spel dit soos dit klink

Ek skryf oor goed wat ek self gesien en beleef het en daars selfs 'n Oom Bulla* (nie sy regte naam nie- ek's dik vir prokureurs) hy't 'n familielid van my bygekom... die vark

Vir die res pleit ek dat ek aan 'n Alzheimer's Disleksia combo lei



Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar