Spek de Spek se profielblad

Spek de Spek

Inligting oor Spek de Spek

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 14 jaar 2 maande 6 dae 18 ure


Spek verwys na my ruim liggaamsbou. Ek is ook bles is met 'n bril en 'n baard, so die leser sal begryp as ek liefs nie 'n foto plaas nie. 
Ek skryf met n skrywerslisensie. As dit waaroor ek skryf nie meer te helder voor gees is nie, kleur ek dit in, al is dit nie rerig die oorspronklike kleur nie. So werk my lisensie, en dis sonder 'n woord van 'n leun.
Gedigte skryf ek soos ek dit toeka op skool en by my ma geleer het. Sy het n boekrak vol van Marais en Celliers en Leipoldt en Visser en Totius gehad en dit was vir my baie mooi.  Ek is te oud om nou te probeer verander na 'n nuwe populêre styl...afnemende vermoëns knou my.



Spek de Spek se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 16
Totale kommentaar : 49
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur Spek de Spek

     

    VREEMDELING IN MY VADERLAND

    deur Piet Schoombie

    Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar