Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel
Lid vir 11 jaar 8 maande 2 dae 2 ure
My emosies verwoord ek in gedigte. Op die manier gee ek uiting daaraan. Ek moet erken, dit is nogal 'n nuttige hulpmiddel om daarvan ontslae te raak.
Dis ek en my rekenaar en my rekenaar en ek meeste van die tyd. Soms op die onmoontlikste tye...in die middernagtelike ure wanneer almal slaap. My ma sê hoeka al ek is 'n nagmens.
Behoed die siele wat my werk as hul eie voorhou!!
My werke kan ook besigtig word by die volgende webtuistes:
http://www.mabooki.com/authors/315_Stelliepel.htm
http://stelliepelseskryfwerk.blogspot.com/
Stelliepel se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 428
Totale kommentaar : 798
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur Stelliepel
deur Lynie van Westfort
'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.