Bydrae-kategorie: Gedigte & Resensies
Lid vir 1 jaar 5 maande 2 dae 9 ure 55 minute
'n Dromer wat die donker nie verstaan nie maar die belangrikheid daarvan aanvaar.
Skryf is vir my soos 'n legkaart, want die regte woorde werk net as dit in die regte pleke gesit word. Ek geniet dit maar terselfdetyd frustreer dit my grensloos. Die soektog na perfektheid is tydrowend en uitputtend. Wens net skryf kon so vinnig 'n verkeerde woord keuse uitlig soos 'n verkeerde legkaart stuk.
En hier begin hierdie dromer se soektog na die regte legkaart om aan mekaar te sit.

Stephanie Lloyd se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 2
Totale kere gelees : 238
Totale kommentaar : 1
Geen nuwe bydraes deur Stephanie Lloyd

Gedigte
Rubrieke
Woes-Nuus
Resensies

deur Snuffelgids
Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.