Susan Greyvensteyn se profielblad

Susan Greyvensteyn

Inligting oor Susan Greyvensteyn

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Musiek en lirieke & Jeugverhale

Lid vir 8 jaar 11 maande 2 weke 4 dae 5 ure


Stories het my van 'n baie jong ouderdom af gegryp, en kon my net nooit weer los nie.  Naas 'n goeie storie, raak ek gefassineer deur 'n interessante karakter.  Die derde ding wat boei is woorde.  Daar is groot woorde, slim woorde, raakvat woorde, en bowenal allesomskrywende woorde- iets soos WELGELUKSALIG.  O ja, belangrikste van alles - is daar mense soos julle wat met hierdie goete kan toor!  Die Here seën  julle!  Daar is net een ding belangriker as "om te kan skryf"  en dit is "OM TE KAN LEES"!  Liefde vir julle!

Hier's die affodil ding:
Iemand het die blom eendag aan my opgedra en gesê: " As alles om jou doodgaan, en vaal lyk, blom jy!"  Ek was aangedaan, maar het in die jaar daarna ook gesien: "As almal om my blom, gaan ek partymaal klein stukkies dood!"  Lekker om dit met julle te deel!



Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar