Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 3 jaar 4 maande 2 weke 3 dae 5 ure 6 minute
Lees my werk en leer my ken. ;-)

Sussa se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 370
Totale kere gelees : 171,682
Totale kommentaar : 4,090
Aantal mense wat die bydraer volg : 50
Geen nuwe bydraes deur Sussa

Algemeen
Woes-Nuus

deur Christo Nel
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.