Swartgriet se profielblad

Swartgriet

Inligting oor Swartgriet

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 3 maande 2 weke 6 dae 8 ure 11 minute



Ek bly in 'n houthuis in bos
drink goedkoop dooswyn en rook lang, duur sigare en hou slegte mans aan lang toue aan.

Ek is 'n ernstige sakevrou wat verbete aan drome vol woorde klou. Ek doen yoga saam met weird space cadets en kook semi-gesonde maaltye terwyl ek goedkoop whodunnits lees.

Ek dig al vir jare lank skelm, want ek vrees kritiek meer as mediocrity...


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar