tanisoo se profielblad

tanisoo

Inligting oor tanisoo

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte & Gorrel

Lid vir 10 jaar 4 maande 4 weke 1 dag 4 ure


Ek is
jou streng ma
jou balhorige kind
jou stewige pilaar
jou onbereikbare engel
jou mal vriendin
jou verstandige ousus
jou sopnat nagmerrie
jou satiriese nar
jou kritiese gewete
jou sluwe Delila
jou brose prinses
jou vreeslose matador

~©~



BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar