Tarina Sadler se profielblad

Tarina Sadler

Inligting oor Tarina Sadler

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 13 jaar 6 maande 5 dae 8 ure


Welkom by my lewe. Ek hoop ek kan deur my skryfwerk vir iemand leesgenot verskaf en ek hoop daar sal iewers iemand wees wat dit lees en sê, "daar's nog iemand wat deur dieselfde ding gaan en weet hoe dit voel". Ek verwelkom enige kommentaar goed of sleg. Lekker Lees!



Tarina Sadler se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 46
Totale kommentaar : 62
Aantal mense wat die bydraer volg : 8

Geen nuwe bydraes deur Tarina Sadler

 

Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar