Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Musiek en lirieke
Lid vir 7 jaar 6 maande 3 weke 5 dae 3 ure
"There is in every madman a misunderstood genius whose idea, shining in his head, frightened people, and for whom delirium was the only solution to the strangulation that life had prepared for him". (Antonin Artaud)
Profielfoto: "gebreek" deur Tertius Fourie.
Ek behou kopiereg op al my skryfwerk en foto's.
Tertius Fourie se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 143
Totale kommentaar : 329
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur Tertius Fourie
deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.