Thys Du Plessis se profielblad

Thys Du Plessis

Inligting oor Thys Du Plessis

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Gedigte & Gorrel

Lid vir 8 jaar 7 maande 1 week


Wat sê 'n mens op 'n Profielblad? Iets oor jouself, iets mooi, of net jou hart.......
Ek kan net skryf oor wat na aan my hart lê maar met die eenvoud wat ek kan voel.

Ek woon in die Suid Ooste van die Vrystaat op 'n plaas. Ek is geseënd in die opsig dat ek elke dag na aan die natuur is...

Skryf is lekker...Maar my passie is die lewe. Ek kan nie my alles aan een belangstelling gee nie, want daar is te veel wat ek wil doen en ondervind en leer, want die leerproses eindig eers die dag as ons leer om dood te gaan.



Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar