Suidwester se profielblad

Suidwester

Inligting oor Suidwester

Bydrae-kategorie: Artikels & Kortverhale

Lid vir 13 jaar 2 maande 1 week 2 dae 17 ure


Deesdae het ek 'n tiener-houding heens my besoeke aan Woes. Ek los net iets in my ruimte, of ek kom vat goed van ander skrywers.
Dankie dat julle nog my spasie gehou het. Angola vat nog meeste van my tyd op, en daarom voel dit asof my vingers in gips is; ek kry net nie tyd vir skryf nie.
Afrikaans is in 'n redelike greep, maar ek glo ons het het nog bultende spiere.
Doen so voort, jong volk, doen so voort!!



Suidwester se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 6
Totale kommentaar : 19
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Suidwester

     

    Die legkaart van ons lewe

    deur hopeanointed

    Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar