Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Musiek en lirieke, Jeugverhale & Gorrel
Lid vir 8 jaar 5 maande 1 week 13 ure
Hallo daar, welkom by my profiel. Ek skryf graag oor 'n verskeidenheid goed, goed wat vir my belangrik is, veral oor die liefde en God want dis mens se grootste inspirasie.
Ek het op 16 jarge ouderdom my heel eerste gedig geskryf, daarna het dit toe lirieke geword. Een van die dae word ek 23 en skryf al artikels, rubrieke, lirieke, gedigte, kortverhale en jeugverhale.
Baie baie dankie vir elkeen se ondersteuning, kommentaar en lees, ek waardeer julle elke dag meer en meer.
Ek behou kopiereg op al my skryfwerke, dankie dat julle dit nie verbreek nie. Wees geseend vorentoe.
Tonne liefde,
Timmie...
Timmie se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 119
Totale kommentaar : 326
Aantal mense wat die bydraer volg : 1
Geen nuwe bydraes deur Timmie
deur Lynie van Westfort
'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.