TIPTOES se profielblad

TIPTOES

Inligting oor TIPTOES

Bydrae-kategorie: Artikels, Gedigte, Resensies & Gorrel

Lid vir 2 jaar 7 maande 2 weke 2 dae 14 ure


Dagsê Mede Woeslede.

Dit is tyd om my profiel op te dateer.Ek is amper 'n jaar 'n lid van Woes... Alhoewel ek nie altyd tyd het, om my passie uit te leef om te skryf nie, geniet hierdie webwerf, want dit hou my op hoogte hoe mense hulle skryfkuns vars hou met gedigte en ook met ander afdelings.

HOU SO AAN MEDE WOESLEDE.

Christo du Plooy



HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar