Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte & Gorrel
Lid vir 5 jaar 5 maande 3 dae 3 ure
Het waardering vir die diep dinge in die lewe en 'n volbloed "hart-mens". Kan soms lank oor dinge filosifiseer, romantiseer en fantiseer en druk dit wat my pla maklik in woorde uit.
Sommige van my skrywes dateer uit my tiener dae (ek het in Std 6 die pen nader getrek), maar het na skool die pen bietjie laat rus. Die nuter werke is skeppings vanaf ongeveer 2010.
Ek behou kopiereg op alle gepubliseerde werk. Moet asb nie enige werk van my op Facebook, Twitter of enige ander sosiale netwerk bemark nie, want dit kan my van kopiereg ontneem.
TK se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 66
Totale kommentaar : 85
Geen nuwe bydraes deur TK
deur Hannelie
My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms