Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Resensies, Illustrasies, Musiek en lirieke, Jeugverhale & Gorrel
Lid vir 1 jaar 11 maande 3 weke 1 dag 2 ure 57 minute
Alhoewel Woes 'n wonderlike rol speel as kreatiewe platform, het ek nie weer vir die kompetisie ingeskryf nie. As dit vir jou belangrik is om te weet hoekom nie, kontak my gerus. (25 Maart 2012)
Baie dankie aan elkeen wat my werk gelees en/of kommentaar gelewer het. Ek waardeer dit so verskriklik baie. Wat help dit tog as 'n mens skryf maar niemand lees dit nie?
Lees gerus hier my "Ode aan 'n digteres" wat die 2011 Freestyle wen-gedig was. Of kyk hier: www.free-style-art.com !
Die foto hierby is van die kasteel in hoofstuk 3 van my boek. Die ander fotos pas by die gedigte. LW My profielfoto is tydelik verander vir die voorblad van my komende digbundel!
Een klein venster in my privaatheid: ek dra my gedig "angiosperm en anker" op aan my dierbare vroulief.
******************************************************
Torm se ware identiteit is privaat. Probeer asb om nie e-pos te stuur nie. Torm bestaan net op Woes. Kommentaar is egter so welkom soos sjokoladekoek!
KOPIEREG VOORBEHOU. Die regte op al Torm se werk word uitsluitlik deur die skrywer gehou. Lekker lees.

Torm se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 169
Totale kere gelees : 40,049
Totale kommentaar : 1,081
Aantal mense wat die bydraer volg : 14

Woes-Nuus
Gedigte

deur Maangodin
Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.