Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Musiek en lirieke & Gorrel
Lid vir 5 jaar 10 maande 3 weke 1 dag 14 ure
Sanger en liedjie skrywer vanaf die Oos-Kaap!
Ek het onlangs liefde vir woorde gevind en met God se genade dit suksesvol in oorspronklike musiek verander. Ek skryf tans vir 8 sangers onder my eie platemaatskappy genoem REVERPO RECORDS (PTY) Limited
Alle eer aan ons GOD.
Trevor Terblanche se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 19
Totale kommentaar : 21
Geen nuwe bydraes deur Trevor Terblanche
deur Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.