tribalmoon se profielblad

tribalmoon

Inligting oor tribalmoon

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 5 jaar 5 maande 2 weke 4 dae 23 ure 48 minute


Perfection requires a touch of madness.

Eendag sal ek skryf
met woorde wat tref
en sal ek vir eeue daarna
myself afvra
gee iemand regtig
'n flying saucer om?

Ek spin myself toe in ‘n kokon van drome en feë-verhale. Ek seil op die rug van die wind en dans op die maag van die reën en lag in die gesig van Moeder-aarde.

Soms weet ek dat God saam met my lag en soms weet ek nie en dan lag ek maar op my eie. Die enigste lag in die wêreld en dis klokhelder. Dit dra oor die berge tot in die woude, waar duisende feë gebore word!

gepla met die maan -
©tribalmoon kopiereg op ALLE werk voorbehou.


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar