Trixie se profielblad

Trixie

Inligting oor Trixie

Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte

Lid vir 7 jaar 8 maande 2 dae 14 ure


Trixie is 'n jong herfsdame.  Sy het nog nie die droom van die perfekte wêreld verloor nie.  Intussen is die huidige wêreld 'n interessante speelplek en woorde is haar speelgoed.  Speel saam.  Trek idees en gedagtes en teorieë saam met haar uitmekaar en kyk hoeveel nuwe antwoorde het elke raaisel.



Trixie se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 3
Totale kommentaar : 6

Geen nuwe bydraes deur Trixie

     

    HOOP

    deur Ano

    HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar