Uniq se profielblad

Uniq

Inligting oor Uniq

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 10 jaar 4 maande 3 weke 3 dae 5 ure


So hier is ek nou.....
Duisende boere van die Kaapse oosgrens wat met ossewaens die trekpad noordwaarts gekies het. Daarvoor kan ek nie help nie, dit ïs wie ek is.
Ons mense is mos snaakse skepsels, wat almal hemel toe wil gaan maar niemand wil doodgaan nie. Nie fisies nie en ook nie elke dag in homself afsterwe nie.
Ek glo nie in kinders moet gesien en nie gehoor word nie want soms glo ek my ouers hoor my nogsteeds nie - want ek sê niks.
Het die mooiste klein dogtertjie met die hardste stemmetjie en glo my, sy gebruik hom ten volle!
Hoop my skryfwerk het outensiteit en dat iemand dit sal geniet.



Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar