UzziEl se profielblad

UzziEl

Inligting oor UzziEl

Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte

Lid vir 10 jaar 7 maande 3 dae 20 ure


U besigtig die werke van `n erdekruik
Zero in op wat u wil lees
Zoem verby dit wat u wil vermy
Internet die vorm van die ontluik
Een doel van my sal wees
Leser, u verbeelding te prikkel, u selfs te verbly.

Ek gaan hoofsaaklik (maar nie altyd nie) `n tegniek probeer met die gedigte waar ek die letters van die titel gaan gebruik as die begin van die sinne in die gedigte.

Iets soortgelyk het voorgekom in Hebreeuse digkuns. Voorbeelde hiervan is in die Psalms.
(Ps 25, 34, 37, 111, 112, 119, 145.)
Die verskil is egter waar die Hebreeus die orde van die Alef Beit (alfabet) gevolg het, ek die orde van die titel volg. Julle kan self oordeel of dit suksesvol is.
Hoop julle geniet dit.
Kommentaar is altyd welkom.

Kopiereg op my geplaaste gedigte word voorbehou.



Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar