Arnold se profielblad

Arnold

Inligting oor Arnold

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Resensies, Musiek en lirieke & Gorrel

Lid vir 5 jaar 8 maande 2 dae 23 ure


ONTRAFELING MET ´N GELUKKIGE EINDE:
Ek en my pen het die stryd aangesê om te skryf.
Deur diepe pyn van verhale
wat ek deur die jare
met moeite en teleurstellings
nie altyd kon verstaan
probeer vaspen met frustrasie.

Na al die tyd van swoeg en sweet
het die boek vorm aangeneem,
maar die mens met sy grille
kon dit nie verstaan,
al hierdie letters en woorde
met hulle sinjifikasies —

Maar ek het ʼn intensie
met al hierdie verskonings
“van ek kan dit nie verstaan nie.”
Vir al hierdie woorde se ontrafelings:
hier ʼn verskuiwing, en daar ʼn byvoeging
ʼn ryming of twee daarby,
siedaar ʼn “Digbundel” my eersteling.

Al my dank aan die Almagtige wat my bygestaan het.
Alle werke is onder hewig aan ©.




DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar