Vellies J Barnard se profielblad

Vellies J Barnard

Inligting oor Vellies J Barnard

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 5 jaar 11 maande 2 dae 12 ure


Kind van God. Gebore in Klerksdorp op 25 Julie 1968 onder nooiensvan Jacobs. Woon in Klerksdorp tot en met Mei 2001. Verhuis na Rustenburg en steeds hier woonagtig. Getroud met Pieter Johannes Barnard en ouers van twee seuns. Zane en Zühann Barnard. Huweliks herdenking 1988-10-08. Bespeel die sleutelbord en skilder olieverf vir ontspanning. Het Desember 2013 begin gedigte skryf om aan die seer in my siel uitting te gee na my vader se afsterwe op 8 November 2013. Ek behou alle kopiereg op my werk. © Vellies J Barnard



Dans van die Vlammevers

deur Evelyn van der Merwe

100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar