Verdoes se profielblad

Verdoes

Inligting oor Verdoes

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 4 jaar 8 maande 3 weke 6 dae 15 ure


Ambagsman, ingenieur, boer
bouer, fotograaf, christen
dromer, skrywer, digter
'n man vir Heleen,
pa vir ons seun,
oupa van twee,
dit probeer ek wees.

Maar as jy my pogings lees
sal jy gou kan sien
ek's nie 'n digter-
ek koester net die woorde.



Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar