Vesting se profielblad

Vesting

Inligting oor Vesting

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Gedigte

Lid vir 2 jaar 5 maande 1 week 4 dae 9 ure 19 minute


C.S. Steenekamp


Vir my was dit altyd asof poësie iets buite-aards was, amper asof die skoonheid van taalgebruik iets onwerkliks was; iets waartoe ek nooit in staat sou wees nie. Dit het onmoontlik gelyk om te voldoen aan die hoë eise wat rym en ritme aan taalgebruik gestel het.
Bowendien dink ek nie ek het, of kon, enige konflik of emosie beleef wat nie reeds deur die eeue heen op skrif gestel is nie. Sedert skrif uitgevind is, worstel wysgere, denkers en digters om die eenvoudige vraag "Wat is die mens" te probeer beantwoord.
Wie sou dan belang stel in wat ek te sê het? Daarom skryf en dig 'n mens seker maar net vir jouself. Net soms haal jy die vrug van jou verbeelding en arbeid uit die onderste laai en kyk weer daarna; en wonder of dit iets beteken.

Baie dankie, Willem ... en AL die Woes-vriende! Ek voel tuis.

Kopiereg op al my gedigte word voorbehou.



Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar