Vixi17 se profielblad

Vixi17

Inligting oor Vixi17

Bydrae-kategorie: Artikels & Rubrieke

Lid vir 13 jaar 3 weke 3 ure


Hey almal!

Ek wil graag 'n gepubliseerder skrywer word (in terms van boeke skryf). Talle van my artikels is al gepubliseerd in tydskrifte soos Finesse Meisie, Vision, Truth, Seventeen, Dolly, Average Girl, The Teenager, ens.

Ek is ook 'n aspiring aktrise, model, en fotograaf. Ek sal dit so waardeer as jy my blog kan visit:

vickifourie.blogspot.com

Daar is baie meer inligting oor my prestasies en werkies. O ja, los asb ook 'n kommentaar, assebliefie?

Thanks, julle is great!

Vicki



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar