Vlakvark se profielblad

Vlakvark

Inligting oor Vlakvark

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte & Resensies

Lid vir 8 jaar 11 maande 2 weke 11 ure


Woorde het my vry gemaak, los van die "establishment" se reels.
Ek is wat ek is, sien en hoor wat ek mag.
En as iets mooi is, huil ek as ek wil. 




kopiereg voorbehou op alle werk



As drome waar word

deur Evelyn van der Merwe

Sewentig gedigte wat ‘n buitengewone vrou se lewe beskryf. Sewentig boodskappe van lief en leed uit die pen van ‘n vrou wat op die harde manier geleer het om meer as die gewone teenslae van die lewe te hanteer, om sterker te word en uiteindelik om sterk te wéés – nie net vir haarself nie, maar ook vir die mense rondom haar.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar