Vulletjie se profielblad

Vulletjie

Inligting oor Vulletjie

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Resensies, Musiek en lirieke, Jeugverhale & Gorrel

Lid vir 7 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 18 ure


Ek is Lourien Leeuwner. 

My liefde vir stories het ontstaan by die Drie Varkies (my ma moes hom elke aand vir my vertel voor ek gaan slaap), en die liefde het nog verder gegroei met die Saartjie- en Trompiereekse.

So nou en dan probeer ek self 'n storie of gedig aanmekaarsit. Soms is daar minder hoop vir die arme stories as vir 'n sneeuvlokkie in die hel,  maar as ek gelukkig is draai hulle heel oulik uit (:

(as julle dalk besluit om kommentaar te lewer op my werk, hou in gedagte dat ek MAL is oor komplimente!.... grappie, grappie - enige kritiek en raad is welkom. Dit kan net help.)


 



ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar