Vuurvlieg se profielblad

Vuurvlieg

Inligting oor Vuurvlieg

Bydrae-kategorie: Artikels, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 8 jaar 2 maande 4 weke 1 dag 10 ure


In die greep van jou vel het ek die ure afgetel. Op vleuels van die wind het jou roepstem my gevind. Deur die legkaart van jou lyf het jy saggies aan my hart kom vryf. Ek bly wag vir daai dag waar jy trippelend in my arms lag. Die heuning van jou mond my vul soos 'n maaltyd in die morestond...

"...maar die grootste hiervan is die liefde." 1 Kor 13:13

Kopiereg Voorbehou Op Al My Werk



Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar