WALDO se profielblad

WALDO

Inligting oor WALDO

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Kortverhale

Lid vir 12 jaar 3 weke 3 dae 20 ure


Waldo is die produk van 'n myner en huisvrou. Gebore in 1963 in 'n klooster op 'n myndorp in die droee Wes-Transvaal.

Voltooi sy skoolopleiding te KHS. Stel toe reeds belang in skrywerk a.g.v 'n uitstekende Afrikaanse onderwyser. Begin studies te RAU in 1982. Studeer regte. Vader sterf sonder lewensversekering. Werk voltyds by SARS en studeer deeltyds.

1987 koop klein belastingpraktyk. Nog steeds my besigheid. Woon skryfkursusse by Skryfskool. Prof Hans du Plessis en sy span. Aanhanger van King se " On Writing"

Tans nog sukkelend tog skrywend en sal aanhou.



WALDO se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 4
Totale kommentaar : 11
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur WALDO

     

    Agter Geslote Deure

    deur Johan Botha

    Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar