Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 3 jaar 7 maande 1 week 1 dag 23 ure
Ek is mal oor die mens. Veral, en spesifiek oor my eie, want ek is onlosmaaklik deel daarvan. Eerstens is ek onwrikbaar daaraan getrou omdat dit uit oorsprong my plig is. Voordat ek elders aansluiting soek verwyl ek my eers met dit waarvan ek deel is, daarna deel ek wat oorbly met die vreemdes. My identiteit, my afkoms, my land, my geskiedenis en dit waarvoor ek daaruit verantwoordelik is, is onverhandelbaar. Toegee is weggee. Ek glo ook onwrikbaar daarin dat ons die onverhinderde vryheid moet eis om ons pragtige taal, ons pragtige, land, ons skryfkuns, en ons pragtige vroue met 'n passie moet vertroetel, bewaar, verdedig en geniet - daarvoor is ek bereid om te sterf.

Waldor se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 225
Totale kere gelees : 128,977
Totale kommentaar : 1,321
Aantal mense wat die bydraer volg : 42
Geen nuwe bydraes deur Waldor

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.