Warra-Warra se profielblad

Warra-Warra

Inligting oor Warra-Warra

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 9 jaar 1 maand 1 dag 1 uur



My bydrae gaan meerendeels oor woord`assosiasies wat gepaard gaan met navorsing (Bv. Wikipedia) en is geensins van persoonlike aard nie tensy dit so in my notas geskryf staan.  

Wat my woord`werpsels betref:  © Outeursreg - Willemien H S Lewis - Alle Regte Voorbehou.  Geen gedeelte(s) van my gedigte, stories of foto’s hetsy, grafiese beelde mag gereproduseer word op enige manier hetsy meganies of elektronies, insluitende fotokopiëring, mikroverfilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring, sonder my voorafgaande, skriftelike toestemming, nie.

Projekte waarmee ek myself besig hou:

Ensovoorts.Co.Za - Afrikaanse Gedigte  [Volg Ensovoorts.Co.Za op Facebook]
http://www.facebook.com/pages/EnsovoortsCoZa/283886714958324

Ensovoorts.Com - Engelse Gedigte  [Volg Ensovoorts.Com op Facebook]
http://www.facebook.com/pages/EnsovoortsCom/113839982052581



Warra-Warra se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 60
Totale kommentaar : 852
Aantal mense wat die bydraer volg : 37

Geen nuwe bydraes deur Warra-Warra

     

    Lucas

    deur Karlien van der Merwe

    Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar