Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 3 jaar 7 maande 2 weke 6 ure 7 minute
Ek is eenvoudig vrou. . . wat eerste met haar hart dink, en dan volg die brein . . . miskien.
Ek wil my drome leef ...
My gedigte vertel hoe ek die emosies van my hartsmense in ‘n (soms) stukkende wêreld ervaar. Ek probeer daarmee sê: ‘ek voel werklik saam met jou en ek probeer verstaan’.
My skriffels en my foto's is my eie hart/brein/hande se werk, so ek sal bly wees as jy dit respekteer . . . ek behou dus alle kopiereg daarop (en ek belowe om dieselfde te doen met joune).
My foto's: Seepampoentjie in Agulhas, Kruis by graf in Clanwiliam, Overberg - so in die ry afgeneem en sonsirkel agter wolkie - spesiale simbool van HOOP.

weskusvrou se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 39
Totale kere gelees : 22,710
Totale kommentaar : 639
Aantal mense wat die bydraer volg : 49
Geen nuwe bydraes deur weskusvrou

Woes-Nuus
Gedigte
