wildfirechick..* se profielblad

wildfirechick..*

Inligting oor wildfirechick..*

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 10 jaar 4 dae 11 ure


My naam is "Wildfire" omdat hierdie my passie is wat ek BRAND om te deel. Ek sal bieg,die jongheid vloei nog vrylik deur my are,en ek is nog nat agter die ore.

My Taal is my trots. My woorde is Genade van Bo.

WOES bied vir my die tuingrond waar ek myself kan 'plant' om sodanig te groei,wortels te skiet,blaartjies spruit - en ja,ek mik na 'n pragtige blom,die kleur en geur nog heel onbekend aan my.

As jongmens,staar ek die wereld nog met drome in my oe,vierkantig in die gesig. Die drome en aspirasies wat my hart vervul,sal ek met swoeg en sweet,buig en bars, aanhou strewe om te bereik! Graag wil ek die "stereotipe" oor "vandag se tieners" beveg, en daarom vra ek kommentaar,leiding en 'n hupstootjie van mense wat ek glo dieselfde passie as ek het.

Liefde,WildFire-meisie.



DIE DODELIKE SPEL

deur neels claasen

Speurverhaal waarin luit. Kas Dreyer die moord op n smokkelaar ontrafel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar