Willem Janse van Rensburg se profielblad

Willem Janse van Rensburg

Inligting oor Willem Janse van Rensburg

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 11 jaar 6 maande 4 weke 22 ure


Hey almal,

Ek is 16 jr oud en 'n leerling by Hoërskool Garsfontein. Ek geniet elke dag van my lewe en gaan uit om my drome te bereik. Ek hoop ek is 'n baie vriendelike mens...

Skryf is vir my meer as net pen en papier, dit is vir my 'n manier om my emosies en stories uit te beeld en te deel met wie ookal wil lees. Ek voel dat die Here wil hê ek moet skryf, dit maak Hom real en is 'n manier om Sy naam te verkondig en ek is vrek mal oor my tweelingsussie:-)



Willem Janse van Rensburg se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 43
Totale kommentaar : 253
Aantal mense wat die bydraer volg : 30

Geen nuwe bydraes deur Willem Janse van Rensburg

 

ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar