Willie Botes se profielblad

Willie Botes

Inligting oor Willie Botes

Bydrae-kategorie: Artikels, Resensies & Gorrel

Lid vir 1 jaar 7 maande 2 dae 14 ure 4 minute


My naam is Willie J Botes en ek het einde 2010 my eertse genealogiese uitgawe oor die Botes stamregister voltooi.  Die boek handel grootendeels oor die Botes stamregister maar die volgende vanne is baie nou daarin verweef - Oosthuizen, Botha, Putter, du Preez en Shafer.  Die eerste uitgawe bestaan uit 359 bladsye waarvan 26 volkleur foto blaaie is.  Die eerste uitgawe is beskikbaar via my webblad http://botes-stamboom.weebly.com.  Sederdien het ek begin werk aan my tweede uitgawe wat baie meer omvattend gaan wees en poog ek om soveel as moontlik Suid-Afrikaanse families daarin te vervat. Kom lees op my webblad http://botes-stamboom.weebly.com meer hieroor en help my om die tweede uitgawe ook 'n sukses te maak.



 


Willie Botes se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 3
Totale kere gelees : 329

Geen nuwe bydraes deur Willie Botes

     

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar