Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Musiek en lirieke, Jeugverhale & Gorrel
Lid vir 2 jaar 10 maande 1 week 3 dae 15 ure 29 minute
Skrywer, storie verteller. Die stories borrel in my kop soos sjampanje in 'n glas. Ek skryf graag in die eerste persoon. Dit is gladnie, in my lewe, van toepassing nie. Vir my is die manier van skryf net makliker. Ek het al die 'herfsjare' betree. Ek is 'n kunstenaar met hout as liefde. liedjie skrywer wat van die mooi innie lewe vertel. Ontsettend lief vir mense en geniet hulle 'dinge' en omskep dit in woorde. Lief vir 'bak en brou' met kos, inmaak en bewaar van alles uit die tuin. My stories, liedjies en gedigte is oorspronklik en ek behou die kopiereg op alles. Geniet en deel dit met liefde. E pos: willievantonder@gmail.com / Foon 082 5365423 /Skype :snowwolf 9281

sneeuwolf se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 524
Totale kere gelees : 75,234
Totale kommentaar : 2,595
Aantal mense wat die bydraer volg : 18
Nuuste bydraes deur sneeuwolf die afgelope 7 dae

Woes-Nuus
Gedigte

deur L.T.
'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.