Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 3 jaar 7 maande 1 week 1 dag 15 ure 1 minuut
Ek is so bietjie van 'n romantikus en dis lekker by Woes. Ek hou daarvan om te onthou en daarom skryf ek. Om te lees op Woes en nuwe vriende te maak, maak die verstaan en aanvaarding net makliker en ek geniet elke oomblik as ek hier rondswerf, veral snags as ek alleen in die bed le, gesels ek met almal op Woes. Dit is heerlik om net te lees en te ontleed wat ander se. Ek sal self nie 'n digter of skrywer word nie maar die taal is pragtig en ek geniet die reise van ander op die wieke van woorde.

v99 se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 54
Totale kere gelees : 33,591
Totale kommentaar : 329
Aantal mense wat die bydraer volg : 15
Geen nuwe bydraes deur v99

Woes-Nuus
Gedigte

deur Snuffelgids
Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.