WvJ se profielblad

WvJ

Inligting oor WvJ

Bydrae-kategorie: Gedigte & Musiek en lirieke

Lid vir 11 jaar 4 maande 1 week 6 dae 15 ure


Hi daar, ek is nuut hier en wil net graag dankie se vir die geleentheid wat gebied word om my werk bekend te stel. Die werke wat ek plaas is reeds in bundel en ek hoop ter harte dat my werke soveel genot aan die leser bied as wat dit my gebied het in die skrywe. Geniet! Bestellings kan per e-pos aan my gerig word en die koste beloop R120-00 verpakking ingesluit.

WvJ BESIT ALLE KOPIEREG OP WERKE GEDIG EN GEPLAAS DEUR MY OP DIE BLAD. ISBN 978-0-620-41070-0



Liewe Ma - van Bart I

deur Bart

Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar